Skryf jou kind
by Knikkie Knakkie in!
By Knikkie Knakkie bied ons liefdevolle sorg, kwaliteit onderrig en 'n veilige omgewing waar kinders kan speel, ontdek en groei.

AFLAAIBARE DOKUMENTE EN BELEIDE
Ons Fooie
- Nuwe Registrasie fooi: R1280 (Sluit 'n Knikkie T-Hempie in, asook die eerste benodighede heffing van R295 in).
- Her-Registrasie: R530 (Sluit die eerste 6 maande se benodighede heffing in).
- Benodighede Heffing: Julie betaalbaar: R295.
- Dagbesoekers: R350.00 per dag.
Peuters 13 – 24 Maande
- Maandelikse fooi : R4 725.00
(Kiddie Muziek & Monkeynastix ingesluit)
Knikkie Knakkie:
‘n trotse lid van Die MOS Inisiatief se netwerk van skole.
By Die MOS Inisiatief streef ons daarna om uitsonderlike opvoedkundige geleenthede te bied wat elke kind se volle potensiaal ontsluit. Ons is toegewyd aan die bevordering van ‘n liefde vir leer deur ‘n veilige, ondersteunende en stimulerende omgewing te skep.
Ons skole, insluitend Knikkie Knakkie, deel ‘n gesamentlike visie van akademiese uitnemendheid, karakterontwikkeling en gemeenskapsbetrokkenheid.
Sluit aan by ons in hierdie opwindende reis en ontdek hoe ons elke leerder toerus om sukses te behaal.









